click

Date: 5/29/2008

Mad Poet 46
...pic8.gif...
>>>>Download Pic<<<<

Koningin van die Nag

My egiptiese minares van die nag,
in die glinsterende maanskyn raak
jou godin-lyf kruwelrig - jy beweeg
taktvol en glibberig, ongedeurd en
donker deur die skadu's van die nag;
Jou seile en jou fyn geskulpte vrou-
like heupe is soos die van 'n slang
- 'n verleiende jagse kobra, en jy
vernietig alles wat jou oog vang!
Jy kry en vat wat jy wil he;
Jy is die dood van elke man;
Jy maak jou prooi sien wat jy wil
he hulle moet sien!
My sexy glibberige kobra slang,
vir jou my beeldskone koningin is
ek nie bang!
Ek is alles behalwe net nog 'n man;
ek kan sien wie en wat jy regtig is!
Ek is Annubus, jou betroubare koning
van die Nag, en onder die silwer maan
kruin ek vir jou, my beeldskone konin-
gin, tot diep in die donker nag!

pic8.gif
NEXT/INDEX(new portal)


Comments (1)
Blogs
Main